Hierdie duet huis bied 3 slaapkamers en 2 badkamers (hoof en-suite), heerlike onderdak kuierstoep met braai asook 'n ruim dubbel motorhuis.
Die leefarea bied 'n oopplan sit / eetkamer en kombuis.
Die klein tuintjie is ideaal vir troeteldiere aangesien die erf voor en agter, omhein is.