DIEREVRIENDELIK - Beskikbaar vanaf 1 Mei 2026.
Hartenbos Heuwels.
Hierdie netjiese 3 slaapkamer huis bied 'n groot kuierstoep met buitebraai en groot omheinde erf vir troeteldiere.
Die huis is geleë in 'n gesogte woonbuurt en ongeveer 1.5km vanaf die Hartenbos winkelsentrums en Hartenbos swemstrand.
Die nuwe Garden Walk Mall wat einde Maart 2026 sal open is ongeveer 1km weg.
Munisipale kostes - elektrisiteit, water en vullis is vir die rekening van die Huurder.
Daar is 'n fibre konneksie in die huis.
Aansoekers moet daarop let dat die huis beskikbaar is vanaf 1 Mei 2026.