Eksklusiewe Alleenmandaat
Hierdie netjiese duet huis is ideaal geleë op 'n gelykvlak en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan leefarea en kombuis met aparte opwas geriewe.
Die slaapkamers is ruim met die hoofslaapkamer wat noord front.
Die dubbel motorhuis bied ekstra pakplek met die motorhuis deure wat elektronies beheer word.
Verder bied die huis ook 'n ruim braaistoep en ingeboude braai en dek vir aangename kuiers.
Die eiendom beskik ook oor 'n Wendyhuis vir ekstra stoorplek asook 'n enkel skadunet parkering binne die erf.
'n klein privaat tuin leen die eiendom ook om troeteldiere aan te hou.