Hierdie ruim noordfront huis met 'n landelike uitsig bied twee aparte woonarea's, Beide woonarea's bestaan uit 'n volledige oopplan kombuis / woonvertrek met eetkamer gedeelte en 2 slaapkamers met en-suite fasiliteite, alles op gelykvlak.
Op die laervlak is daar 'n woonstel wat bestaan uit 'n leefarea, kombuis, slaapkamer met en-suite.
Daar is 4 motorhuise met ekstra stoorruimte. Die een motorhuis is ontwerp vir 'n karavaan.