DIEREVRIENDELIK
Hartenbos Heuwels
Langtermyn huur. Onmiddelik beskikbaar.
Hierdie netjiese 3 slaapkamer huis bied 'n groot kuierstoep met buitebraai en groot omheinde erf.
Die eiendom is in die gesogte woonbuurt van Hartenbos Heuwels geleƫ en ongeveer 1.5km van die Hartenbos winkelsentrums, Hartenbos Laerskool en Hartenbos strand area.
Fibre konneksie reeds gedoen.
Munisipale kostes is ekstra tot huurgeld.
(Elektrisiteit - soos hoeveelheid gebruik, water - soos hoeveelheid gebruik, Vullis = R300 pm)