DEOVILLE PARK - Hartenbos
Hierdie 3 Slaapkamer Meenthuis is geleë in 'n baie gewilde en sentraal geleë kompleks te Hartenbos.
Die enkel motorhuis is toegerus met 'n afstandbeheerde deur.
Die klein tuinjie bied ekstra private spasie.
1 x klein hondjie kan op die eiendom aangehou word.
Ongelukkig word geen katte toegelaat nie.
Munisipale kostes is vir die Huurder se rekening.