Meenthuis in klein kompleks in Seemeeu Park, naby Hartenbos.
Vol/eie titel en lae heffings.
Die eiendom bied 3 slaapkamers, 2 vol badkamers, oopplan leefarea met kaggel, oopplan kombuis, opwas en 'n dubbel motorhuis. Buite braai area. Die eiendom is ten volle omhein en troeteldier vriendelik, Koop nou as vakansie eiendom en as jy aftree het jy reeds jou huisie by die see!
Town house for sale in small complex in Seemeeu Park, near Hartenbos.
Own title and low levies.
The town house has 3 bedrooms, 2 full bathrooms, open plan living room with fireplace, open plan kitchen, scullery and a double garage. Outdoor braai area. Fully fenced and pet friendly. Buy once and use as lock-up & go holiday home, and later as retirement home!