Woon direk op die strand in stylvolle dekor !!
Hierdie 2 slaapkamer eenheid bied ongelooflike see asook berg uitsigte met 'n uitmuntende ligging op die immergewilde Diazstrand en loopafstand van die Hotel, Waterpark en ander klein winkels.
Inwoners het die gebuik van 'n privaat swembad op die terrein.
Die eenheid beskik oor 'n enkel toesluitmotorhuis.